top of page

Sat, 16 Sept

|

Pretoria

Maak los jou bolla en bring jou handsak

'n Komiese teaterproduksie oor 'n vrou en haar handsak, met trots aangebied deur Helpende Hand Pretoria-streek. Netwerkgeleentheid vir sakevroue met 'n driegangmaaltyd en wynproe ten bate van Helpende Hand Pretoria-streek. Kaartjies: R500.00 (3-gang maaltyd en wynproe ingesluit)

Maak los jou bolla en bring jou handsak
Maak los jou bolla en bring jou handsak

Time & Location

16 Sept 2023, 10:30 – 13:30 SAST

Pretoria, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park, Pretoria, 0081, South Africa

Share this event

bottom of page