top of page

Helpende Hand - Fliekaand

Thu, 19 Oct

|

Heidelberg - GP

Helpende Hand Heidelberg bied aan - Mary Poppins Returns. Net soos alles verloren lek, ontvang Michael en sy suster die verrassing van ń leeftyd wanneer Mary Poppins - die geliefde kinderoppasser uit hul kinderdae - opdaag om die dag te red en die Banks-gesin op ń magiese, pretvolle avontuur te neem

Helpende Hand - Fliekaand
Helpende Hand - Fliekaand

Time & Location

19 Oct 2023, 18:30 – 21:30

Heidelberg - GP, 1 Jacobs St, Heidelberg, Heidelberg - GP, 1441, South Africa

Share this event

bottom of page