top of page

East Rand Women Network
Thu, 24 Aug
|Kempton Park
Sandra L Taljaard doen n motiveringspraatjie oor "Jou lewe in 'n Handsak". Skenk 'n handsak vol bederf vir 'n vrou wat nie iets basies soos lekkerruik-spuitgoed kan bekostig nie. Bespreek jou sitplek vir slegs R100.00 by Debbie: 083 697 6267


bottom of page