top of page
Die GROOT Ontbyt
Wed, 06 Sept
|kyknet.tv
Sandra L Taljaard en Coert Grabbelaar gaan kuier op die geel bank van Die GROOT Ontbyt om meer te vertel oor hul produksie wat plaasvind in die Afriforum theater op die 16de September 2023.
Time & Location
06 Sept 2023, 06:00 – 8:00
kyknet.tv
About the event
Skakel in op Die GROOT Ontbyt op die 6de September om meer uit te vind oor Sandra L Taljaard en Coert Grobbelaar se produksie, "Maak los daai bolla en bring jou Handsak". Hierdie produksie is 'n eerste van sy soort in Suid-Afrika, kom vind meet uit op DSTV kanaal 144 op die 6de September 2023 om 06h00.
bottom of page